Bessie se hangkasbiblioteek

R275,00

Category:

Bessie Botha, deesdae weduwee Botha, woon saam met haar broer, Willem, op ’n kleinhoewe buite Bloemfontein. 1974 was tot dusver nie ’n goeie jaar nie, en om alles te kroon is oorlede Stefaans se welgestelde broer en sy jong neus-in-die-lug vrou op pad om te kom kuier. Wanneer die veertienjarige Annatjie de Villiers weer een Sondag ná kerk langs die treinspoor staan en flikkers gooi vir al wat ’n treindrywer is, besluit Bessie om die tiener onder haar vlerk te neem.  Rust op haar beste!  

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798184564

Number Of Pages

352

File Size

1.74 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-06-2024