Bastian Blom en die gillende geraamte

R81,74

Bastian is al gewoond aan vreemde besoekers in sy pa se antiekwinkel. Maar dis die eerste keer dat ’n geraamte by die winkel kom inloer. Wie is die geheimsinnige Max Beekman wat laatnag in die winkel opdaag? En waarom speel hy sulke treurige liedjies op sy saksofoon? In sy nuutste avontuur moet Bastian ’n beenafgeraamte help om die meisie van sy drome se hart te wen!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799361872

Number Of Pages

0

File Size

4.60 mb

Format

EPUB