Bambaduze

R169,57

Wanneer woorde nie werk nie, moet jy ‘n ander manier vind om jou stem te laat hoor. Bambaduze is Derick van der Walt, skrywer van die topverkoper Lien se lankstaanskoene, se vierde jeugroman. Dit verwoord ’n seun se uiting van verlies, maar ook die verligting wat aanvaarding kan bring en is uiteindelik ’n besonderse, inspirerende storie oor die heelwordproses ná trauma.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624069300

Number Of Pages

208

File Size

0.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-03-2015