Anton Goosen

R221,74

Categories: ,

Dié boek is rock ’n roll in die binnewêreld van die legendariese liedjieboer, Anton Goosen. Hanlie Retief vertel Goosen se buitengewone lewensverhaal – van sy grootwordjare in die Vrystaat, die Musiek-en-Liriek-era, sensuur, hoogtepunte en teleurstellings . . . tot waar die vader van Afrikaanse Rock ‘n terugblik gee op sy merkwaardige lewe.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624089742

Number Of Pages

304

File Size

4.92 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

16-06-2020