Annelize Morgan Omnibus 4

R221,74

In Slavin van La Liberté spoel jong skipbreukeling Leia aan die ooskus van Afrika uit, word gevange geneem deur ’n slawehandelaar, en dan verkoop aan die aantreklike graaf Jacques de la Fontaine. In Gister se verlange verneem Rozanne de Savoye, ná twintig jaar in ’n klooster in Frankryk, dat haar moeder nog leef en haar iewers aan die suidpunt van Afrika bevind. Rozanne vertrek na die Kaap de Goede Hoop . . . En in Geliefde banneling moet Theresa, die vaal dogter van Barnard Verhoef, met die losbol-buurman Sias Beneke trou as deel van ’n saketransaksie. Sy het haar pa se wense nog altyd gehoorsaam, maar wat moet sy doen as sy die buurman verfoei?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624058748

Number Of Pages

512

File Size

1.17 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-06-2013