’n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind hoe om dit te keer, stel Anna meer belang in die dolk wat sy in vlak sand begrawe in hulle baai ontdek het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan ’n beroemde seerower behoort.
Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)
R160,87
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624065906 |
Number Of Pages | 110 |
File Size | 1.68 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-09-2013 |