Anderkant vergeet

R210,43

Anneleen Gericke word in ’n motorongeluk teruggeruk uit die hede terug in die verlede. Toe sy bykom, haar brein gekneus en geswel, het sy geheueverlies. Sy dink dis net na die ongeluk vier en twintig jaar gelede. Ná hulle matriekafskeid was sy en vier ander in ’n gruwelike ongeluk betrokke. Tot haar afgryse moet sy hoor dat haar beste vriendin dood is, dat een van haar vriende ’n parapleeg is, en dat ’n tweede vriend gevlug het.

A car accident violently yanks Anneleen Gericke from the present back into the past. When she comes to, her brain bruised and swollen, she has amnesia. She thinks today is the day after the accident that happened twenty-four years ago. After her matric farewell, she and four others were involved in a horrible accident. She is mortified to learn that her best friend died, that one is a paraplegic and another friend fled.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799380255

Number Of Pages

245

File Size

1.39 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-06-2016