Anderkant die blou

R104,35

Lienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai. By die hotel ontmoet hulle Danroy, ‘n kelner wat vakansiewerk doen, wat hulle na al die mooiste plekke in die baai vat. Hulle leer ken Danroy se “skwad” en sy geliefde Uncle Kaz. Dan is daar ‘n tragedie op see wat Danroy en sy ma se lewe omkeer.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624091950

Number Of Pages

128

File Size

0.68 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

11-02-2022