Amraal

R247,83

Amraal Lambert, gebore in 1774 in die distrik Clanwilliam, streef daarna om sy kinders buite bereik van die inboekstelsel te hou. Die storie van Amraal en sy mense strek van die Hantam tot in Namaland (vandag se Namibië), waar hy ‘n kaptein van die Afrikaner-Oorlams word. ‘n Oorrompelende historiese roman wat ‘n versweë geskiedenis oopskryf, ook die geskiedenis van Afrikaans. Gegrond op ware gebeure.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624075622

Number Of Pages

384

File Size

4.73 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-03-2016