Alles wat blink

R252,17

Janine se vier vriendinne hou niks van mekaar nie en is mín lus om saam haar as te gaan strooi. Maar in die pienk Volksie moet hulle klim, want Janine het voor haar dood een laaste avontuur beplan: ’n Welder, ’n sjef, ’n finansiële bestuurder en ’n fortuinverteller op die lang pad met ’n boks human remains . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795800375

Number Of Pages

160

File Size

0.71 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-07-2012