Alles begin met Anna

R260,87

Alles begin met Anna speel af in die Vrystaat. Dit vertel ’n roerende verhaal oor drie geslagte heen, vanaf die hartseer en verlies tydens die Anglo-Boereoorlog tot die aanloop en gebeure van die Tweede Wêreldoorlog. Die roman is losweg gebaseer op die skrywer se eie familiegeskiedenis en ondersoek eindelik waar sý, die skrywer, vandaan kom.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798176187

Number Of Pages

360

File Size

6.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-09-2017