Alle sondaars welkom

R160,87

Alle sondaars welkom is ’n mengelmoes gedagtes oor God en sy mense wat oor die laaste paar jaar geskryf is. Jaco Strydom motiveer lesers om onder andere te leer by groot geeste in die verlede en in verwondering te staan voor Jesus. Die boek sal jou uitdaag om saam te soek na geloof te midde van ongeloof, misterie en verwondering.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322999

Number Of Pages

240

File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

19-04-2022