Die subtiele krag van Marais se poësie lê in die wyse waarop dit as’t ware die leser se vinger neem om die teksture van gevoel na te trek. Met sy debuut het hy die onweerstaanbaarheid van hierdie tegniek gevestig en in sy tweede bundel, Al is die maan ‘n misverstand, voer hy dit tot nog oorrompelender uiterstes.
Al is die maan ‘n misverstand
R169,57
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624052654 |
Number Of Pages | 92 |
File Size | 0.36 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-09-2011 |