Ag, Ma, whatever!

R252,17

As ouers wil ons ons kinders rég grootmaak. Maar hoe? Hierdie boek is ‘n praktiese gids vol nuttige inligting oor kwessies waaroor baie ouers kopkrap, soos kommunikasie probleme, alkohol en dwelms, bederfde kinders en vele meer. Die gerusstellende raad kom van ‘n mediese dokter en ma van vyf kinders.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624057239

Number Of Pages

243

File Size

1.48 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-06-2013