Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 10 Onderwysersgids ePDF (perpetual licence)

R183,00

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Authors

, , , , ,

Language

Publisher

ISBN

9780636174269

Number Of Pages

248

File Size

5.29 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

31-01-2015