Adri se bosboer

R70,43

Dit sou net ’n paar maande lange besoek wees vir Adri. Maar hier in Australië se romantiese Outback leer sy ’n beesboer ken. Al is hulle dadelik tot mekaar aangetrokke, is daar altyd die moontlikheid dat hy net die tyd met haar verwyl. Wat van die meisie wat hom in die steek gelaat, maar nou wil terughê? Met die rodeobyeenkoms in Mount Isa gebeur daar onverwagse dinge, dat Adri weet daar lê vir haar groot hartseer voor. Haar terugvlug is reeds bespreek, maar sy het nie rekening gehou met die manier waarop ’n hartstogtelike man soos Nick dinge doen nie …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799361551

Number Of Pages

104

File Size

1.05 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-06-2013