Adrenalien

R260,87

Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf. Toe droog dit op. ’n Kans om sy roman as rolprent te verwerk dwing hom tot afsondering in ’n huis in die Bosveld. Hy raak bewus van ’n “derde dimensie”. Nou is die verslawende angs terug en kan hy weer skryf. Wanneer sy eksvrou onverwags opdaag, dwing sy die waarheid in gruwelike gedaante aan hom op. En maak ’n nuwe monster wakker . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624073048

Number Of Pages

272

File Size

0.66 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-07-2015