Of jy nou teruggesak het of bloot ’n sterk fondament vir Wiskunde wil opbou, Ace it! Wiskunde Graad 11 sal jou kan help. Tesame met uitgebreide beskrywings om die Wiskunde te help verstaan, verskyn daar bewerkte voorbeelde om jou te help om Wiskundige vaardighede te ontwikkel. Daar is ook deurgaans vrae om jou te help om toe te pas wat jy geleer het. Jou resultate kan nie anders as om met Ace it! Wiskunde Graad 11 te verbeter nie.nnBou op jou vaardighede wat verband hou met funksies, waarskynlikheid en algebra, en skerp ook jou finansiële wiskunde vaardighede in. Hersiening van die werk wat vroeër in die graad gedek is word vir sekere afdelings verskaf ten einde seker te maak dat jy ten volle op die nuwe inhoud voorberei word. Getalpatrone en statistiek is ander kommerwekkende gebiede vir eksaminators en met behulp van die uitgebreide bewerkte voorbeelde en vrae in Ace it! Wiskunde Graad 11, sal jy jou Graad 11-eksamen knap en met vertroue kan skryf.
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796092090 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 2.00 mb |
Format | |
Edition | First |
Published | 01-09-2017 |