Ace It! Geskiedenis Graad 10

R60,76

Geskiedenis blyk vir baie leerders ’n oorweldigende hoeveelheid leeswerk, feite en datums te behels. Terwyl dit waar mag wees dat Geskiedenis harde werk verg, is dit nie waar dat jy tydlyne moet leer om die eksamen te slaag nie. Geskiedenis is ’n fassinerende vak wat vereis dat mens ook moet ontleed, vergelyk, beskryf en spekuleer oor die dinge wat in die verlede plaasgevind het. Ace It! Geskiedenis Graad 10 kan hiermee hand bysit – die inligting en datums asook die vaardighede wat jy benodig om die meer uitdagende eksamenvrae te beantwoord.nnIn Graad 10 sal jy moet begin om jou vermoë om geskiedkundige bronne te ontleed toe te pas. Dit behels strokiesprente, koerante en tydskrifartikels, uittreksels uit boeke en dagboeke, foto’s en kuns. Ace It! Geskiedenis Graad 10 sal jou op die regte pad plaas om Geskiedenis in Graad 10 en verder te slaag.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780796091932

Number Of Pages

0

File Size

11.26 mb

Format

PDF

Edition

First

Published

01-09-2017