Ace It! Geografie Graad 12

R60,76

Eksaminators kla dikwels dat die leerders nie genoeg van die inhoud gesnap het om dit ordentlik te kan toepas nie. Hierdie sogenaamde ‘hoër orde’-vrae is die vrae in ’n eksamen wat die meeste dinkwerk vereis en jou die meeste punte sal gee. Ten einde die kennis egter so te kan toepas, moet jy dit verstaan. Ace It! Geografie Graad 12 bevat uitgebreide beskrywings en verduidelikings, en wys jou hoe om hierdie inligting te vertolk en dit op verskillende scenario’s toe te pas.nnKaartwerk is dikwels ’n uitdagende gedeelte van Geografie. Ace It! Geografie Graad 12 bied jou alles wat jy moet weet, wat jou die vertroue sal gee om jou eindeksamen knap te behartig.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780796091895

Number Of Pages

0

File Size

17.20 mb

Format

PDF

Edition

First

Published

01-09-2017