Absoluut Einstein

R142,61

Die outistiese Micha uit Amper Einstein (2013) is in Absoluut Einstein in Gr 9, met Matriek-IT onder die knie. In sy nuwe skool moet Dylicia ‘n ogie oor hom hou. Sy’s die enigste meisie in die robotikagroep wat vir Grottobot Fest ‘n robot bou en programmeer. Wanneer die Vuilhonde en Micha koppe stamp, is Dylicia in die middel vasgevang.  

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624090410

Number Of Pages

160

File Size

0.42 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

13-07-2020