20 Hekeltegnieke

R185,22

Category:

20 HEKELTEGNIEKE met kreatiewe projekte en moderne patrone bevat 20 verskillende tegnieke, idees en patrone waarvoor dit gebruik kan word. Jy as leser het dalk al van tegnieke teëkom, maar nog nooit probeer het nie. Elke tegniek gaan gepaard met ’n patroon of meer om die spesifieke tegniek op ’n moderne manier uit te beeld. Die skrywer verskaf basiese hekeltegnieke vir die beginner, asook meer gevorderde tegnieke vir diegene wat reeds ervare met hekelwerk is. 20 HEKELTEGNIEKE is geskryf om jou kreatiwiteit vrye teuels te gee.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432311513

Number Of Pages

112

File Size

179.12 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2022