1795

R300,00

Die winter van 1795. Die Kaap is nog Hollands, maar nie meer vir lank nie. Die Engelse lĂȘ geanker by Simonstad. Dan Sleigh het in Eilande die Kaapse pionierstyd tydloos verwoord, en in 1795 sien ons die laaste Kaapse maande onder die Kompanjiesvlag. 1795 was die wenner van NB se Groot Romanwedstryd 2015, onder die titel Die laaste goeie man.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624073314

Number Of Pages

512

File Size

1.45 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-07-2016