Nataniël vier 20 jaar as Kaalkop-rubriekskrywer met hierdie nuwe versameling van sy gewilde SARIE-rubrieke: Eerlik, persoonlik, nugter, inspirerend, melankolies, opgewonde, driftig, simpatiek, verbaas, dwars, reguit en vasbeslote mik hy na elke moontlike emosie. Met die wêreld op sy kop was daar nog nooit ’n beter tyd vir ’n boek soos dié nie.
![107 Kaalkoppe](https://img2.snapplify.com/8a520d42bd9b16587f00e1bbc6484b11/nbpublishers/9780798182478.jpg)
107 Kaalkoppe
R230,43
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798182478 |
Number Of Pages | 256 |
File Size | 6.84 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 20-09-2021 |