100 dae van dankbaarheid

R156,52

‘n Lewe van oorvloed is vir ons elkeen beskore. Maar wanneer dit sleg gaan, is dit soms moeilik om dit te glo. Wat as jy kan verander wat jy glo? Sodat die bewyse meer sigbaar in jou lewe raak? Dis wat dankbaarheid doen. Neem ‘n 100-dae reis saam met Francine Prins – en sien dat dit heel eenvoudig is om in dankbaarheid te leef en dat die beloning groot is.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796321220

Number Of Pages

208

File Size

0.54 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-07-2019