Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

R198,26

Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781776073276

Number Of Pages

260

File Size

44.20 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

05-04-2020