NOSTALGIE

R266,09

Category:

NOSTALGIE is Herman Lensing se sewende kookboek en volg op die uiters suksesvolle HUISKOS / HOME COOKING in 2021 en Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het.
Herman se laaste boek in die trilogie vertel – in sy eie woorde – die storie van sy lewe tot op 36 jaar. Die eerste proe of geur van kos laat jou terugdink en verlang – dit bring NOSTALGIE.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781485901808

Number Of Pages

192

File Size

22.60 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2023