Leesgids: Aksieheld Austin Operasie Sabotasie

R96,52

Category:

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met ’n opsomming van literêre aspekte, gevolg deur vrae, besprekingspunte, taalvrae van elke hoofstuk. Die antwoorde van die vrae word agterin verskaf.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780637002400

Number Of Pages

64

File Size

30.81 mb

Format

EPUB

Published

15-10-2023