Ben en die groot toets

R125,65

Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die spel-woorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed.Zuleka Smit se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780637002806

Number Of Pages

32

File Size

60.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-05-2023