Zoem in Wiskunde Graad 12 Differensiaalrekene

R29,52

Zoem in Wiskunde Graad 12 Differensiaalrekene is ’n multimediakursus propvol foto’s, illustrasies, video’s, oudio-onderrig, animasies, simulasies en interaktiewe aktiwiteite met onmiddellike terugvoer. Gebruik Zoem in as jou persoonlike tutor en kry die selfvertroue om in die klas én in eksamens sukses te behaal.

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780190747091

Number Of Pages

0

File Size

133.67 mb

Format

SNAP

Edition

1

Published

15-01-2020