Zoem in Wiskunde Graad 11 Trigonometrie

R46,91

Zoem in Wiskunde Graad 11 Trigonometrie is ’n multimediakursus propvol foto’s, illustrasies, video’s, oudio-onderrig, animasies, simulasies en interaktiewe aktiwiteite met onmiddellike terugvoer. Gebruik Zoem in as jou persoonlike tutor en kry die selfvertroue om in die klas én in eksamens sukses te behaal.

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780190732851

Number Of Pages

0

File Size

73.78 mb

Format

SNAP

Edition

1

Published

01-07-2019