Die binneland in

R226,09

Dana Snyman is volksbesit. Met Die binneland in verken dié geliefde skrywer ons land en sy mense vandag. In die nadraai van die pandemie, met beurtkrag, oorlog in die Oekraïne, en die politiek, begin mense opgee, ook op hulself. Dana reis landin, op soek na sekerheid en lig. Ten spyte van alles vind hy tog hoop, liefde – en veral geloof.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624094524

Number Of Pages

288

File Size

10.86 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

14-07-2023