Diensplig

R208,70

Die skrywer, Anelia Heese praat met die bekroonde joernalis, Murrey La Vita, skrywer Deon Lambrecht en talle ander mans wat verpligte weermagdiens moes doen. Hulle vertel van die eerste kontak met die vyand, die eerste keer toe hul ‘n makker verloor, ‘terrie-ore’ by mekaar maak en die interne stryd wat sou volg . . . 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624093992

Number Of Pages

256

File Size

0.57 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

04-08-2023