Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, vertrek hulle Oekraïne toe. Dit is ’n groot ontnugtering vir Michele maar die mense is baie vriendelik en hulle word meestal met oop arms verwelkom. Dan sterf Ockert tydens die Covid 19-pandemie en Michele moet besluit of sy teruggaan Oekraïne toe, waar ’n oorlog dreig of in Suid-Afrika gaan bly.
Sonneblomme en sneeu in Oekraïne
R191,30
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796323248 |
Number Of Pages | 244 |
File Size | 3.42 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 17-05-2023 |