Die laaste kanariegeel notaboek

R226,09

Dis 1963, en ‘n jong vrou kry werk in ‘n boekwinkel in Bloemfontein. En verloor haar hart. 
Die laaste kanariegeel notaboek is die jongste roman uit die pen van blitsverkoperskrywer Anchien Troskie. Niks is ooit soos dit lyk op die oppervlak nie, besef ’n mens weer met die lees van hierdie aangrypende storie binne ‘n storie. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798183710

Number Of Pages

288

File Size

0.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-05-2023