Skatryk

R239,13

Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan met die Groot Trek te doene? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis wat ons wys hoe welvaart geskep en uitgebou word. Boeiend en verrassend.
 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624093473

Number Of Pages

256

File Size

3.42 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-03-2023