Advanced Vlak 3-leerders bou en kodeer hulle eie, volledige funksionele lynvolgmotor. STANLY die robot lei die leerders om les vir les te vorder. Praktiese aktiwiteite moedig leerdergesentreerde leer en onderrig aan, en fokus daarop om veilig met elektronika te werk wanneer hulle ??n Arduino en LEDs, sowel as fotoresistors, vertoonkomponente, trapmotoraandrywers, drukknoppies, resistors en meer byvoeg. Duidelike foto??s van stroombaanbou en skermskote van gekodeerde teks leer hulle die sleutelkennis, vaardighede en waardes wat die leerders help om stap vir stap te vorder, van waar hulle kode in ??n gesimuleerde omgewing skep en toets, tot ontfouting, oplaai en uitvoer van die program wat hulle geskep het. n Meegaande stel verskaf al die komponente wat leerders sal nodig hǦ om stroombane vir hulle projek te bou.
Kodering En Robotika Advanced Vlak 3 Leerdersboek
R137,35
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780190755171 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 37.25 mb |
Format | EPUB |
Edition | 0 |
Published | 21-02-2024 |