Daar is vier vlakke in die Novicestroom, wat na die Apprentice-stroom lei. Vlak 3 is die laaste vlak in die Novice-stroom. Leerders verken meer komplekse koderingskonsepte met hulle Novice Bot soos lusse en voorwaardestellings, en word aan elektroniese hardeware bekendgestel. Prettige, interessante, praktiese aktiwiteite om leerdergesentreerde leer en onderrig aan te moedig. Volkleurillustrasies en hoǮgehalte-foto??s word gebruik om sleutelkennis, -vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel. ??n Woordelys met prente van uitgesoekte items verbeter die ontwikkeling van belangrike Kodering- en Robotikawoordeskat.
Kodering en Robotika Novice Vlak 3 Werkboek
R104,30
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780190750978 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 22.37 mb |
Format | EPUB |
Edition | 0 |
Published | 21-02-2024 |