Daar is vier vlakke in die Novice stroom, wat na die Apprenticestroom lei. Vlak 1 is die tweede vlak in die Novice-stroom.Leerders word voorgestel aan basiese logika en kodering, hoe rekenaars werk en data stoor sowel as rekenaarvaardighede.Prettige, interessante, praktiese aktiwiteite om leerdergesentreerde studie en onderrig aan te moedig. Hulpbronne soos plakkers verbeter hand-oog-koÇôrdinasie en fyn motoriese vaardighede, sowel as begrip, kreatiwiteit en redeneringsvaardighede.Volkleurillustrasies en hoÇ®gehaltefoto??s word gebruik om sleutelkennis,-vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel.
Kodering En Robotika Novice Vlak 1 Werkboek
R104,30
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780190736385 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 16.98 mb |
Format | EPUB |
Edition | 0 |
Published | 21-02-2024 |