Vlerke vir almal Teacher’s Guide

R0,00

Dewald se ouers stuur hom na ‘n nuwe skool nadat sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om ‘n tiener te wees met ‘n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer sin maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl een van die grootste boelies in die skool sy lewe hel maak. Totdat hy en sy nuwe groep vriende besluit: genoeg is genoeg.

Authors

Language

Publisher

ISBN

97807981745TG

Number Of Pages

0

File Size

2.85 mb

Format

PDF

Edition

1