Nog uitdagings en praktiese raad Na die sukses van Skoolbeheer: Antwoorde op alledaagse uitdagings, delf die tweede uitgawe dieper in die verwikkelde aspekte van skoolbeheer deur gesaghebbende, realistiese, en
praktiese oplossings vir skoolbeheerliggame, skoolhoofde,
opvoeders, en ouers te bied. In hierdie onskatbare hulpbron, gee die ervare skrywers aandag aan elf sleutelareas aan wat van deurslaggewende belang is vir effektiewe skoolbeheer. Van die funksionering van beheerliggame tot risikobestuur en aanspreeklikheid, finansiële bestuur van die skool tot eiendom en koshuise, dissipline tot buitekurrikulêre aktiwiteite, word elke onderwerp noukeurig ondersoek en en word kundige leiding gebied wat gebaseer is op werklike probleme wat deur skoolbeheerliggame en -bestuurders ondervind word.
Skoolbeheer II: Nog uitdagings en praktiese raad
R413,04
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781485151920 |
Number Of Pages | 496 |
File Size | 1.28 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 18-10-2023 |