Die Uile in die verlore stad

R130,43

Vir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van ‘n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die roofdiere en sandstorms nie, maar ook vyande wat self ‘n oog op die buit het. Sal die Uile hierdie gevaarlike manne kan uitoorlĂȘ? En is daar werklik ‘n verlore stad en skatte diep in die woestyn?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781869197407

Number Of Pages

168

File Size

1.73 mb

Format

PDF

Edition

6