Kwartmiljoen Mauserpatrone, ’n

R147,83

n Lid van die Suid-Afrikaanse Geheime Diens word na Suidwes gestuur om ‘n verdagte aankoop van duisende Mauserpatrone te ondersoek. Wanneer Wynand Senekal op Piet Ludeke se plaas aankom om ‘n onlangs aankoop van ‘n groot hoeveelheid ammunisie te ondersoek, voel dit of hy teruggereis het in tyd. Ses ossewaens, bebaarde perderuiters in kakie en ferweel en gewere en bandeliers kan net een ding beteken: dat daar veel meer hier aan die broei is as wat die Suid-Afrikaanse Geheime Diens vaagweg sou kon raai.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781869198992

Number Of Pages

240

File Size

3.32 mb

Format

PDF