Geheim van die gruwelsand

R234,78

Moordenaars. Afpersers. Nazis in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel te kampe het nie. Nie as die Nazi-navorsers se eksperimente liederlike gedrogte in die woestyn ontketen nie. Hy moet wegkom. Maar wat dan van Hedda, die Duitse laboratorium-assistent wat allerlei lyflike fantasieƫ by hom wakker maak?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795710353

Number Of Pages

288

File Size

0.65 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

03-03-2023