Willem Poprok

R206,09

Willem Poprok is die humoristiese vertelling van ‘n seun wat sy stem in ‘n groot gesin, en sy voete in ‘n deurmekaar wêreld moet vind. Dis ’n boek sonder “issues” en sedepreke: Net ’n lekker storie oor ’n seun wat groot word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624051046

Number Of Pages

172

File Size

0.58 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011