Slimkoppe Lees! Vlak 3 Boek 2: Kom ons speel ePDF (perpetual licence)

R66,96

Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, ’n woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories.

Slimkoppe Lees! Vlak 3 is vir kinders wat gereed is om kort paragrawe te begin lees. Hulle sal die leidrae in die illustrasies en hulle kennis van woordeskat en taal moet gebruik om die stories te lees. Die stories bied geleenthede om te oefen om bekende woorde in nuwe kontekste te lees en om leeswoordeskat uit te brei. Wanneer hulle eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 4 te volg.

Kom ons speel sluit die volgende vier stories in:
• Jaco se popgroep
• Waar is die koning?
• Mier-moles
• Dis ’n ses!

Besoek www.slimkoppe.co.za vir meer inligting oor die Slimkoppe-reeks.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
• die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
• na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
• in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781775951742

Number Of Pages

48

File Size

14.89 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

04-11-2013