’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. Ideaal vir die laerskool vir HUISTAAL graad 4 tot 7!In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard … en nog meer!Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9781776354368 |
Number Of Pages | 200 |
File Size | 2.47 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2022 |