Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2: Partytjiepret

R66,96

In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper daartoe gely het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem nie. Sy moet help om die vloere van die kinderhuis te was. Vinnig genoeg sien Clint en die res van die kinders dat Dedrei nie so sleg is nie. Die kinders besluit om Dedrei te gaan verras by haar verjaarsdagpartytjie …

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780639608181

Number Of Pages

56

File Size

2.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

02-08-2021