Leer my lees (Vlak 4) 7: Tippie soek insekte

R40,87

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend. Elke boek bevat ’n kort, prettige storie wat help om kinders se leesvaardighede te ontwikkel, asook aktiwiteite om begrip en woordeskat speel-speel vas te lê.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780639603681

Number Of Pages

24

File Size

4.08 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2020