Sanri Steyn Omnibus 2

R162,61

Drie Sanri Steyn-stories in een omnibus! Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees … Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – as daar nie ruimtewesens oorkant die straat intrek nie, probeer iemand die hele skool se kinders in zombies verander! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Dit sluit in: # 5: Die monsters van Middernagstraat, # 6: Die nag van die weerwolwe, #7: Die vampiere van vlermuishoogte

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799392289

Number Of Pages

240

File Size

15.07 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-12-2018